Die Liedjieboer, Anton Goosen, het ’n nuwe geil oes op die land. Hy het op 24 Mei sy legendariese staal in die Atterbury-teater gewys met die splinternuwe sagte blues enkelsnit, “Bly by my (my lief)”, ...