Voorspoedige Nuwejaar aan al Volksblad se lesers op Netwerk24. 'n Jangroentjie sing hier sy liedjie in die Oujaar in 'n ...
‘n Plaaslike vrou is opgewonde om terug in haar geboorteland te wees en is tans besig om haar eerste Afrikaanse album, wat binnekort beskikbaar sal wees, te finaliseer. Simoné Roets se nuutste liedjie ...
“Dit maak nie saak hoe jy jou alleenheid beskou nie; dit kan ’n grootse gevoel wees wat dreig om jou te vernietig, of net ’n kleiner hartsgevoel van verlies en alleenheid, maar eintlik is jy nooit, ...
Waar is die goeie ou dae, toe Afrikaanse liedjieskrywers nog ordentlike lirieke kon skryf? Herman Lategan raak nostalgies oor “Hasie”. Wie onthou die liedjie “Hasie”, bekend gemaak deur die grapjas Al ...
Dis lekker hier op Despatch ... met rugby, braaivleis, dans, tannies op Facebook en be-kendes soos Danie Gerber en Eleandré wat van dié Oos-Kaapse dorp af kom. Dit is van die dinge waaroor Lari-Elle ...