Net voordat Rachel Frans (39 Vrydag binne haar huis in Havana doodgeskiet is, het sy glo haar selfoon gebruik om ’n foto te neem van die man wat haar familie sê kort daarna ...
Namibia's athletes continued to impress at the 2026 Commonwealth Games, with boxer Phillip Hoaseb advancing to the next round, long jumper Lionel Coetzee qualifying for the ...
Die derde ronde van die Namibiese nasionale tydrenkampioenskap het die afgelope Saterdag weer sy gebruiklike vuurwerke by Tsumeb gelewer.Wido Bartsch en sy navigator, ...
Geen Byline – Indië se jagluiperdbevolking het tot meer as 50 van die vinnigste katte gegroei, ’n mylpaal vir ’n ambisieuse verskuiwingsprogram wat Namibië in ...
Die formele aansoek om borgtog van die Onandjokwe-dokter Dennis Iipumbu Noa is tot September uitgestel nadat sy verdedigingspan meer tyd versoek het om die saak voor te ...
The Gathuru brothers, Steven and Peter, made the latest round of the Namibia Tennis Association (NTA) Junior Tennis Tournament a family affair by winning the boys’ U16 and ...
Onafhanklike ouditeure het ernstige kommer uitgespreek oor Meatco se vermoë om bedrywighede voort te sit nadat dié semi-staatsonderneming ’n ineenstorting van N$757 miljoen ...
Drikus Coetzee and Anri Greeff were crowned Namibia's national gravel cycling champions after standout performances at the inaugural N/a'ankusê Namibian National ...
Vir meer as vier dekades reis Willie Olivier nie bloot deur Suider-Afrika nie – hy dokumenteer dit. As joernalis, reisiger en skrywer het hy sy lewe daaraan gewy om ...
Die hoërhof op Oshakati het die bevelvoerders by die polisiestasies op Ondangwa, Omungwelume en Oshakati gelas om te verseker dat beskuldigdes in aanhouding ontbyt, middagete ...
Die Namibië Persagentskap (Nampa) hou ’n verblyfagent se voertuig as sekuriteit nadat die agentskap beweer het dat daar steeds N$29 000 verskuldig is.Nampa se hoof van ...
Namibië en Nepal het elk reeds ’n Internasionale Eendagwedstryd (ODI) teen Nederland verloor in die huidige minireeks van die Internasionale Krieketraad (IKR) ...